2014-08-20

Goeie gratis Internet en niemand is daar nie

Vroeƫr hierdie maand het ek oor middagete op 'n weeksdag vinnig gaan kyk hoe lyk die stadsraad van Pretoria se gratis Internet (saam met Alan Knott-Craig jnr se Project Isizwe), op die hoek van Lynnwoodweg en Roperstraat by die Universiteit van Pretoria se hoofingang. Dit is heeltemal gratis en toeganklik soder wagwoord en redelik vinnig maar ek kon niemand anders sien wat besig was om dit te gebruik nie. Wat is eintlik die aanvrag vir gratis Internet?

 

AirBNB offering rooms in Spain for $4 per night

I can imagine exactly how this happened (I had recently moved my computer from South Africa to Europe) but should AirBNB not have worked out a way to actually display a euro sign when giving the prices in euro? At R42 (around $4) per night, it does look like a bargain... This is rather sloppy programming but I have seen the same kind of thing at banks, of all places. Is it not time for a basic price data type (perhaps "monetary") which always has an assigned currency symbol, rules for rounding and so on?